The Breastplate of Victory
Hierdie week was hectic 🤯
Ek’t met tye gedink; “Abba, waarmee is U besig?”… Ek het gereeld aan depro se deur gaan klop… Slegte nuus vang mens maar net, hê… 🤷🏻♀️
En heng dit maak mens deurmekaar… Dis asof my neurons net nie wil connect nie… My emosies is orals terwyl my mind myself wil wil kritiseer … 🤯
Al wat ek kon uitkry was ‘n desperate; ” ABBA”.
In die middel van die nag, net na 1 vanoggend, maak my seun my wakker vir sy melkie en Abba gee vir my ‘n een-sin-gebed wat ALLES LIG… 🦁 Wow…
Niks is noodwendig anders nie, MAAR vanoggend besluit ek ten spyte van AL DIE FEITE… KIES ek ABBA SE VICTORY … Ek kies Sy breastplate of VICTORY… Hy het die LAASTE sê… NIKS en NIEMAND anders nie…
Plus, added bonus; Hy het net die BESTE in Sy hand en hart vir my en jou… 🥰
Abba het hierdie skrif gegee vir die bloes- lees net hier… Dit maak my hart vibreër van vol-wees. 📯💎
Isaiah 61:3 Passion Translation
3 As for those who grieve over Zion,
God has sent me to give them a beautiful crown in exchange for ashes,
To anoint them with gladness instead of sorrow,
to wrap them in victory, joy, and praise instead of depression and sadness.
People will call them magnificent, like great towering trees
standing for what is right.
They stand to the glory of the Eternal
who planted them.
Ek kies dus om Hom toe te laat om my te wrap met SY VICTORY, SY JOY EN SY PRAISE… ek ruil my depro-vibes (veroorsaak deur my kyk na wêreldse feite) vir SY BREASTPLATE OF VICTORY… 🗝⚡👊🏻🙏🏻🙌🏻
Hierdie foto is waar die seamstress die bloes aan het 🙊 ekt gedeel sonder om haar te vra 🙈 glo sy sal verstaan…
Die design is gedoen deur Ginosko Creative Studio ( Candice vd Westhuizen ) – ALTYD amazed met haar vermoë om uit die hemel te kan skep.
Hierdie Breastplate of Victory is oop vir bestelling… Laat weet as jy een soek – dan stuur ek sizes en koste.
Mag hierdie boodskap ‘n plekkie wat hartseer is, twyfel of bekommerd is vol maak met die possibility dat Abba vir jou ENIGE iets kan verlig. Ek roep Hom saam met jou, Hy sal antwoord 🙏🏻🙏🏻🙏🏻